Kariba was die eindbestemming vir hierdie groep niksvermoedende teoriste. Maar min het hulle besef dat twee van die vrolike vakansiegangers, onverskrokke terroriste is.
En dat hulle op die punt van ‘n geweer in die skrikwekkende binnekant van die Karibadam as gyselaars aangehou en een vir een koelbloedig doodgeskiet sou word, indien die Suid-Afrikaanse regering nie gehoor geen aan die eise van die rettoriste nie.